top of page

.News & REVIEWS

Rick Muselaers dirigeert Meezing Messiah 2019

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

See more

20171128_RICK MUSELAERS_JST4153 ZWW_edit

Kragtige ‘La traviata’ ’n triomf (african)

Deur Paul Boekkooi 9 Junie 2015

 

La traviata – Gauteng Opera

Wits-Grootsaal, Braamfontein

In ware kunsbeoefening behoort absoluut niks ooit as synde vanselfsprekend na vore te kom nie. Dit verg oortuigende, gefokuste insette en massas oorgawe om ’n meesterwerk soos Verdi se La traviata in al sy fasette oor te dra. 

Wat Gauteng Opera (GO) ons Saterdagaand laat beleef het, was uiters kragtig.

Read more

'Requiem' is inklusiewe, aangrijpende komposisie (african)

Deur Hannes Kruger 5 September  2016

Requiem for the Living

Linder-ouditorium, Johannesburg

Requiem for the Living, wat verlede naweek in Johannesburg gedebuteer het, kan beskryf word as ’n inklusiewe en aangrypende komposisie wat met verbysterende estetiese elemente verweef is.

Die komponis Rexleigh Bun­yard het met haar komposisie ongetwyfeld daarin geslaag om die siel diep te sny met ’n tema wat diverse kwessies pak, soos die heling van jou wonde 

en beperkinge om jou deernis en ontferming teenoor die mensdom uit te leef.

Read more

bottom of page